Affie 100 Fonds Trustees

  • Eberhard Bertelsmann
  • Blignault Gouws
  • Bernard du Plessis

(Klik op naam vir meer inligting)

Eberhard Bertelsman

  • Matriek AHS, 1964
  • BA (Regte) Universiteit Stellenbosch, 1968.
  • LL B (Unisa), 1971.
  • Aanklaer Landdroshof Pretoria.
  • Lid van die Pretoriase Balie, 1972 – 2000
  • Drie termyne as Voorsitter van die Balieraad.
  • Regter van die Hooggeregshof, 2000 tot 2016.
  • Lid van verskeie regs- en kultuurorganisasies.
  • Voormalige direkteur van die Elim Kliniek.
  • Voormalige buitengewone professor in die regte aan Unisa en UP.
  • Mede-outeur van drie regshandboeke.
  • Betrokke by die Christen Regslui se Pro Bono Praktyk.
  • Lid van die Arbitrasiestigting van Suidelike Afrika.

R B (BLIGNAULT) GOUWS

  • Matriek AHS, 1960.
  • B.Sc. Wiskunde en Wiskundige statistiek Universiteit van Pretoria, 1963.
  • Genoot van die Faculty of Actuaries in Scotland, 1976.
  • Aktuariële afdeling Sanlam.
  • Aktuaris DJ Malan en Vennote, raadgewende aktuarisse, Johannesburg
  • Aktuaris Momentum Lewens, 1983.
  • Besturende Direkteur Momentum Lewens 1985.
  • Uitvoerende vise-voorsitter Momentum Lewens, 1988 – 1995.
  • Nie-uitvoerende direkteur Momentum (later MMI Holdings) en filiale
    Uittrede 2013.
  • President van die Aktuariële Genootskap van Suid-Afrika
  • Lid van Bestuurskomitee van destydse Vereniging van Lewensversekeraars (LOA).

BERNARD DU PLESSIS

  • Matriek AHS, 1984 (derde geslag du Plessis in AHS).
  • Vennoot en mede-hoof van belastingpraktyk van ENSAfrica in Sandton.
  • Spesialiseer in internasionale belasting.
  • Voorsitter van AHS Beheerliggaam.
  • Stigter van Affie 100 Fonds Trust.
  • Direksies van plaaslike en internasionale maatskappye.
  • Nou betrokke by Afrikaanse gemeenskapsprojekte.
  • Passievol oor bemagtiging van kinders deur onderwys.