IMG_6806

1961-groep maak donasie aan die Trust

Op 10 September het die 1961-matrieks die skool vir hul 60-jaarreünie besoek. Tydens ‘n gesellige ontbyt in die mediasentrum het die groep ‘n donasie aan die Trust oorhandig.
Ons het groot waardering vir die ondersteuning van dié oud-leerlinge!

Indien jy graag die Trust wil ondersteun, klik op die volgende skakel:
Affie 100 Fonds Trust

Share this post

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Share on print
Share on email