100

Affies se eerste 100 jaar – Februarie 2020

‘n Dokumentêre film (30 minute) oor die skool se eerste 100 jaar is aan die einde van 2019 voltooi. In die film word daar onderhoude met oud-Affies en huidige personeellede gevoer.

‘n Dokumentêre film (30 minute) oor die skool se eerste 100 jaar is aan die einde van 2019 voltooi. In die film word daar onderhoude met oud-Affies en huidige personeellede gevoer. Die oudste oudleerling wat aan die woord is, is Paul Naudé (matriek 1941) en die jongste Rikard du Plessis (matriek in 2018). Die draaiboek is deur Dirk Taljard (AHS-skakelbeampte) geskryf en Niel Coetzer (matriek in 2004 en tans AHS-onderwyser) is die verteller. Die film is deur Mighty Fine vervaardig. Klik hier om die film te besigtig.

Share this post

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Share on print
Share on email