Bernard du Plessis

  • Matriek AHS (1984);
  • Studeer aan Tukkies (1985-1988) – CA(SA), HonsBCom Rek, en (1992-1993)
    MCom(Belasting);
  • Bestuurder in SARS-teenvermydingsafdeling (1992-1993)
  • Internasionale belastingspesialis PwC Johannesburg en Londen, vennoot (1994-
    2003);
  • Tax Executive en medehoof van belastingpraktyk van ENSAfrica (2004-2018);
  • Beheerliggaamvoorsitter van die AHS (2015-2017);
  • Stigter van Affie 100 Fonds Trust (2018);
  • Stigtersdirekteur van Sakeliga (2008);
  • Dien in direksies van plaaslike en internasionale maatskappye;
  • Uitvoerende hoof van Voyanti (2019).
Bernard du Plessis