BLIGNAULT GOUWS

  • Matriek AHS, 1960.
  • BSc (Wiskunde en Wiskundige statistiek), Universiteit van Pretoria, 1963.
  • Genoot van die Faculty of Actuaries in Scotland, 1976.
  • Aktuariële afdeling Sanlam.
  • Vennoot, DJ Malan en Vennote, raadgewende aktuarisse, Johannesburg
  • Aktuaris, Momentum Lewens, 1983.
  • Besturende Direkteur Momentum Lewens, 1985.
  • Uitvoerende visevoorsitter Momentum Lewens, 1988-1995.
  • Nie-uitvoerende direkteur Momentum (later MMI Holdings) en filiale, uittrede 2013.
  • Vorige President van die Aktuariële Genootskap van Suid-Afrika
  • Vorige Lid van Bestuurskomitee van destydse Vereniging van Lewensversekeraars
    (LOA).
Blignault Gouws