Affie100 Blog

Suksesvolle wynveiling vir die Affie 100 Fonds
Nuusbriewe

Suksesvolle wynveiling vir die Affie 100 Fonds

Die Affie100 Fonds Trust het in samewerking met Paarl Gimnasium op 7 September ‘n hoogs suksesvolle wynveiling in AHS se Potgietersaal gehou om so fondse in te samel vir die verdienstelike projekte waarby die Trust betrokke is. Dit sluit in die ontwikkeling van afstandsonderig, die 360-projek en ook die opgradering

Lees Meer »
Visie
Nuusbriewe

Broederskap in aksie

Die vestigers van die Afrikaanse Hoër Seunskool het na 1930 met dieselfde erns en vasberadenheid as hulle voorgangers – die stigters van die Afrikaanse Hoërskool in 1920 – hulle skool uitgebou. Die vraag is nou: Wie gaan sorg dat Affies in die volgende eeu ‘n baken van hoop vir toekomstige

Lees Meer »
Agtergrond
Nuusbriewe

Affies maak al 100 jaar ‘n verskil

Die jaar 1992 het die koers van die Afrikaanse Hoër Seunskool ingrypend verander. In dié jaar het die skool van ‘n gewone staatskool na ‘n staatsondersteunde skool (Model C) oorgeskakel. Dit was ook die jaar waarin dr. Pierre Edwards hoof geword het. Die twee gebeure het ‘n nuwe era ingelui

Lees Meer »