Boodskap van mnr. Peregrine Joynt, hoof van AHS

Boodskap van mnr. Peregrine Joynt, hoof van AHS

Boeke is die nalatenskap van ‘n groot gees aan die mensheid, wat van geslag tot geslag oorgelewer word as geskenke aan die ongeborenes. – Joseph Addison

Nalatenskap kom in vele vorme voor – mentorskap, gedagtes, onderrig, taal en ander meer konkrete sake.

Ons deel graag die meegaande boodskap van mnr. Peregrine Joynt, hoof van AHS. Reeds vanaf die bekendstelling van die Affie 100 Fonds Trust, is mnr. Joynt hierby betrokke.

<Klik hier> om die video te besigtig.

Besoek ons webtuiste by www.affie100.co.za vir meer inligting oor die Trust.

Share this post

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Share on print
Share on email