Affie bladskud

Donateurs ontvang Artikel 18A-sertifikate

Baie dankie aan al ons donateurs wat gedurende die 2021-belastingjaar die Trust ondersteun het. Artikel 18A-sertifikate is reeds per e-pos gestuur.

Rig asseblief navrae aan: admin@affie100.co.za

Kontak jou boekhouer of belasting-adviseur vir meer inligting oor die belasting voordele wat vrywillige bydraes bied.

Share this post

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Share on print
Share on email