Skole ondersteuning Logo - 750 PX - JPG

Moedertaalonderrig

Die Affie 100 Fonds Trust ondersteun graag Afrikaanse onderrig. Gedurende die afgelope twee maande is vier skole van opvoedkundige materiaal, handboeke en leesreekse voorsien. Die tuisleer-omstandighede, veroorsaak deur die Covid-19-pandemie, het aan verskeie skole uitdagings gebied, veral waar almal nie oor handboeke beskik nie. Die Trust is dankbaar om in hierdie verband ondersteuning te kon bied.
MoedertaalonderrigMoedertaalonderrig
<Klik hier> om ‘n bydrae te lewer tot Afrikaanse onderrig.

Share this post

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Share on print
Share on email