Orrel

Ombouing van Affie-orrel – Oktober 2019

‘n Bydrae is gelewer tot die ombouing van die orrel op die verhoog met ‘n mooi houtfassade wat aansluit by die bestaande argitektuur in die Potgietersaal ten bate van AHS se infrastruktuur

‘n Bydrae is gelewer tot die ombouing van die orrel op die verhoog met ‘n mooi houtfassade wat aansluit by die bestaande argitektuur in die Potgietersaal ten bate van AHS se infrastruktuur. Kyk gerus na die kort film wat deur Pyporrels Beperk gemaak is.

Orrelprojek Video

Besoek ons webtuiste by www.affie100.co.za vir ‘n volledige oorsig van al die Affie 100 projekte.

Share this post

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Share on print
Share on email