Ondersteun die fonds

Indien u nog nie tot die Affie 100 Fonds bygedra het nie, nooi ons u opnuut uit om oorweging aan die saak te skenk. ‘n Belastingvrystellingsertifikaat kan uitgereik word.

Trust se bankbesonderhede:

Bank: FNB

Rekeningnaam: Affie 100 Fonds Trust

Takkode: 259745

Rekeningnommer: 62682381456

Verwysing: Naam en van