Projek 360 logo - 750PX

Ondersteun die gemeenskap

Sedert ons vorige nuusflits, het die Trust volgehou met ondersteuning aan gesinne met voedselnood in die omliggende omgewing. Wat aanvanklik ‘n drie maande lange hulpprogram sou wees, kon, danksy ruim bydraes, vir vyf maande voortgesit word. Meer as 180 gesinne is bygestaan en meer as 800 etes is per maand voorsien. Ons is dankbaar vir die Affie-gemeenskap se volgehoue betrokkenheid by hierdie projek. Dankie ook aan elke Affie-seun en -ouer wat die projek sedert die ontstaan daarvan in 2015 op verskeie maniere ondersteun.

 
Ondersteun die gemeenskapOndersteun die gemeenskap
<Klik hier> om die projek te ondersteun.

Share this post

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Share on print
Share on email