sond

Ons Skole-ondersteuningsprojek – Junie 2020

Die Trust is betrokke by ‘n hele paar Afrikaanse skole waar ondersteuning gebied word deur opvoedkundige hulpmiddels en onderriginfrastruktuur soos handboeke, skryfbehoeftes, rekenaars, sagteware en dataprojektors te verskaf.

Befondsingshulp word ook verskaf aan enkele Afrikaanse skole in droogtegeteisterde gebiede. 

Die ondersteuningsprogram het reeds ‘n daadwerklike verskil gemaak aan nagenoeg 500 leerlinge by vyf skole in en om Pretoria asook in plattelandse gebiede. Verdere hulp word vanjaar aan nóg skole gebied.

Klik hier indien u graag Afrikaanse onderrig wil onderteun.

Share this post

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Share on print
Share on email