Registrasie op Alumnet:

Affie-alumni bied aan oud-Affies en vriende van die skool geleentheid om kontak te hou en om inligting oor skoolaktiwiteite en alumni-gebeure te ontvang.

Registreer soos volg:

1) Klik op die volgende skakel: affies.alumnet.co.za 
2) Gee jou e-posadres en skep n wagwoord.
3) Voorsien die inligting soos versoek.
4) Stoor.